‘n Nuwe Dag

Die dag ontwaak in skone openbaring van Sy Wysheidsglorie.  Die warmte van die son laat die vog vanaf die water opstyg in windlose missluiers en die water reflekteer elke stammetjie en blaartjie in die morelig. Hadedas vlieg skellend verby, terwyl goudgeel vinke kwetterend baljaar in die riete terwyl hulle nesbou. Duifies hef hul lofliedere antifoniesContinue reading ‘n Nuwe Dag